Top gehalte Sitrus vanuit die hart van die Sondagsrivier Vallei

Missie en Visie

Ons Missie en Visie by Atmar Sitrus is om altyd te streef na ‘n volhoubare besigheid deur die:

Hoogste
Moontlike Produksie

Hoogste
Kwaliteit Vrugte

Inagname van
die Omgewing

Consideration of the Environment

Beste
Prys

Die Boerdery streef daarna om alle struikelblokke te oorkom en sukses te bereik.
Om te boer is nie net ons beroep nie maar ons passie!

Ons Geskiedenis

Ons Sitrus

Ontmoet Ons Span

Atmar Sitrus Agtergrond

Die Atmar Sitrus besigheid is geleë in die prentjie-mooi Sondagsriviervallei van die Oos-Kaap, Suid-Afrika, tussen Kirkwood en Addo. Hier word uitsluitlik met hoë gehalte sitrusvrugte geboer wat dan ook eksklusief vir die uitvoermark bestem is. Ons vrugte word oral oor die wêreld geniet, insluitend Europa, die Midde-Ooste, die Verre Ooste, en vele meer.

Die Serfontein Boerdery is al generasieslank in familie besit en het met die jare uitgebrei om tred te hou met mark- en ekonomiese vereistes. Sodoende het die boerdery sterk gegroei om ‘n groot werkvoorsiener in die area te word.

Avoca
Moreson
Jan-An
Nie Te Ver
Uitsig
Sunny Cove
Zoutklip
Atmar
Saint Michaels
Harveyton
Happylands
Kirkwood Sitrus Plase
Greenco Pakhuis